|
more... meer...
|
Beeld Wêreld
|
-
Vrou sê sy het 8 babas vermoor
’n Vrou (47) het erken sy het agt van haar babas versmoor en hul lyke in die noorde van die land weggesteek, het ’n staatsaanklaer gesê.
-
Sarkozy se Carla maak fliekdebuut
Carla Bruni-Sarkozy, vrou van pres. Nicolas Sarkozy van Frankryk, het haar rolprentdebuut eergister gemaak saam met Owen Wilson in ’n rolprent deur die regisseur Woody Allen wat hier verfilm word.
-
Vliegtuig tref heuwels
Al 152 mense aan boord is dood toe ’n passasierstraler gister kort voor landing in heuwels buite Islamabad, Pakistan, in gure weer en mistigheid neergestort het.
-
Dié gebied stier gevegte in hul peetjie
Stiergevegte is gister in Katalonië, die noordoostelike deel van Spanje, verbied.
Katalonië se parlement van 135 lede in Barcelona het ten gunste van so ’n verbod gestem.
-
Al 152 passasiers sterf in vliegramp
Al 152 passasiers en bemanningslede wat aan boord die vliegtuig was wat Woensdag naby Islamabad neergestort het, is dood.
-
Prins dreig joernaliste met dood
Doodsdreigemente aan joernaliste deur die broer van koning Mswati III van Swaziland het gister skerp kritiek ontlok.
|
|
|
|
|