South Africa / Suid Afrika
     more...
     meer...


Nuus24 Suid-Afrika
  • Seun (13) probeer ma vergiftig
    ‘n Tienerseun is in hegtenis geneem vir poging tot moord nadat hy sy ma probeer vergiftig het, het die Johannesburgse polisie gesê.
  • Malema-teenstanders vier fees
    Julius Malema se teenstanders in sy tuisdorp in Limpopo het die nuus van sy pak slae van die ANC se tug-appèlkomitee verwelkom.
  • Ál minder wittes in Suid-Afrika
    Nie net het talle wit mense die land die afgelope dekade verlaat nie, dié wat oor is, het minder kinders as hul voorouers.
Beeld Suid-Afrika
  • 200 woorde in WAT al geborg
    “‘Sjoe!’ en ‘aikôna!’ is my alternatiewe gebruikersname op verskeie internetforums,” het Artemov gesê. “Hulle klink vreeslik fris en eksoties hier.”
  • Dáárom in staat se visier
    ’n Senior staatsadvokaat se weiering om ’n bedrogondersoek teen die polisie se geskorste misdaadintelligensiehoof te laat vaar, is die ware rede waarom sy met skorsing gedreig word, het Beeld verneem.
  • 'Sluit net jul deure vir 'n paar maande'
    “Sluit jul deure vir ’n paar maande, dan kan julle weer in April oopmaak wanneer ons geld het om vir julle te gee.”