|
Internasionaal

|
Beeld Wêreld
|
-
Iran-konflik kan SA erg benadeel
Oorlog tussen Iran en Israel kan reuse- ekonomiese implikasies vir Suid-Afrika inhou aangesien Suid-Afrika sy meeste ruolie uit Iran kry.
-
Sokkersterftes ontlok protes
Betogings is gister in Kaïro gehou nadat 74 mense eergisteraand dood en minstens 1 000 beseer is in die ergste ramp in Egipte se sokkergeskiedenis.
-
Dis so koud, selfs OTM’s vries
Minstens 120 mense is teen gistermiddag dood weens die ysige koue wat groot dele van Europa in sy greep het.
-
Veiligheidshoof afgedank ná bloedige sokkergeweld
Die regering van Egipte het Donderdag die veiligheidshoof van Port Said afgedank ná Woensdagaand se sokkergeweld wat talle lewens geëis het.
-
Romney nader Obama-stryd
Meer as 76% van die Republikeine in Florida meen mnr. Mitt Romney staan die beste kans om pres. Barack Obama in November uit die kussings te lig.
-
Romney kry hupstoot
Mnr. Mitt Romney het die Republikeinse Party se voorverkiesing in die Amerikaanse staat Florida gewen en sodoende 'n groot hupstoot gekry in sy poging om as dié party se kandidaat aangewys te word om pres. Barack Obama in die presidentsverkiesing teen te staan.
-
Vatikaan katnes van korrupsie, skryf hoof
Die Vatikaan se reaksie was om die vervaardigers van die program se joernalistieke etiek te betreur, maar die bestaan van die briewe is nie ontken nie.
-
Vrou vermoor oor sy net aan meisies lewe skenk
’n Tienermeisie is gered nadat haar skoonfamilie haar ses maande lank gemartel en in ’n toiletvertrek aangehou het omdat sy geweier het om as prostituut te werk.?
-
Vir AU. Van China
Met liefde van China. As die nuwe Afrika-Unie-hoofkantoor ’n toegedraaide geskenk was, sou dít op die kaartjie gestaan het.
-
Vier joernaliste en polisielid in arres
Vier joernaliste en ’n polisieman is in hegtenis geneem nadat speurders eergister op die Britse poniekoerant The Sun se kantore en die verdagtes se huise toegeslaan het.
|
|