|
Vermaak

-
Jannie en Gurthrö albei voor die kansel
Twee Springbok-voorrymanne, Jannie du Plessis en Gurthrö Steenkamp, het die naweek albei trouringe aan hul verloofdes se vingers gesteek.
-
Charlize Theron haal uit en wys
Charlize Theron speel ’n Hollywood-sekskatjie in ’n fotosessie vir die tydskrif Vanity Fair, hoewel sy baie meer plat op die aarde is.
-
Katy Perry kry Die Antwoord
Die sangeres Katy Perry van treffers soos "I Kissed a Girl" en die onlangse "The One That Got Away", luister na Die Antwoord.
-
KykNET 'herhaal g'n te veel'
Kykers van kykNET wat kla oor te veel programherhalings op dié televisie-kanaal maak ’n aanname wat nie met kykNET se syfers strook nie.
-
Nádine, Steve Hofmeyr in nuwe musiekblyspel
Nádine en Steve Hofmeyr is van April af te sien in ’n nuwe musiekblyspel. Ander bekendes maak die res van die rolverdeling uit.
-
Porno: FC Hamman eis R2 m. van kykNET
FC Hamman en sy vrou, Annie, het ’n eis van R2 miljoen ingestel teen onder andere MultiChoice en die vervaardiger van die program Tonge Los.
-
Robin Gibb sê hy is perdfris
Robin Gibb, een van die sangers van die Bee Gees, het gesê hy het "skitterend" herstel van ’n ernstige siekte wat vroeër as kanker beskryf is.
-
Bruce Willis 'siek van bekommernis' oor Demi
Die akteur Bruce Willis is rasend van bekommernis oor sy eksvrou, die 49-jarige aktrise, Demi Moore, het 'n bron onthul.
-
Betogers kan Bok-stut se troue ontwrig
Die troudag van die Springbokstut Jannie du Plessis kan ontsier word deur ’n massabetoging op die skilderagtige dorpie Clarens.
-
Cowell bied Beyoncé miljoene aan vir X-Factor
Simon Cowell het aangebied om Beyoncé Knowles $500 miljoen te betaal om ‘n beoordelaar op die program X-Factor te wees.
|
|