-
'Baie siek' Franklin kanselleer konserte
Die bekende sangeres Aretha Franklin het drie konserte in Junie uitgestel as gevolg van gesondheidsprobleme.
-
Amerikaanse kortverhaalskrywer wen Booker-prys
Die Amerikaanse kortverhaalskrywer Lydia Davis is as die wenner van die vyfde Man Booker Internasionale Prys vir fiksie aangewys.
-
Bon Jovi-kitaarspeler sien rooi oor drank-praatjies
Die kitaarspeler Richie Sambora is glo woedend vir Jon Bon Jovi ná hy laat deurskemer het dat Sambora weer met alkoholisme sukkel.
-
Jackson-dokter se agtergrond nie nagegaan
'n Prokureur het die promotor AEG Live daarvan beskuldig dat hy dr. Conrad Murray nie behoorlik gekontroleer en gemonitor het nie.
-
Rob 'hoogs ontsteld, woedend'
Robert Pattinson het die oggend van sy verjaardag sms-boodskappe van Rupert Sanders op Kristen Stewart se selfoon ontdek.
-
Polisie krap kop ná sanger uit motor val
Die Britse sanger George Michael sal deur die polisie ondervra word ná hy verlede week op 'n snelweg uit 'n bewegende motor geval het.
-
Marilyn Monroe-foto's verdwyn voor uitstalling
Waardevolle foto's van die ontslape ster Marilyn Monroe is gesteel kort voor dit in 'n uitstalling by die Praag-kasteel gebruik sou word.
-
Khloe wys kloue oor Kim
Khloe Kardashian het uitgevaar teen die "gespuis" wat haar swanger suster Kim se liggaam openlik in die media kritiseer.
-
Vriendinne troos hartseer Kristen
Die aktrise Kristen Stewart word deur haar vriendinne getroos nadat sy en die akteur Robert Pattinson weer hulle verhouding verbreek het.
-
George Michael sterk aan ná ongeluk
Die Britse sanger George Michael is steeds in 'n hospitaal vir waarneming ná hy op 'n snelweg uit sy motor geval het.
-
Zeta-Jones uit kliniek ontslaan
Die aktrise Catherine Zeta-Jones sal uit 'n kliniek ontslaan word ná sy behandeling vir haar bipolêre versteuring ontvang het.
-
Justin permanent sy troetelapie kwyt
Justin Bieber het nie die nodige dokumente ingedien om sy troetelapie, Mally, van doenabeamptes in Duitsland terug te kry nie.
-
'Oral bloed' toe George Michael uit motor val
Die sanger George Michael het wonderbaarlik slegs geringe beserings opgedoen toe hy op 'n snelweg uit 'n bewegende motor geval het.
-
Wayne Rooney se seun gebore
Die Manchester United-doelskieter Wayne Rooney se vrou, Coleen, het geboorte geskenk aan die paartjie se tweede seun.
-
Robert Pattinson trek uit
Die Twilight-hertebreker Robert Pattinson het glo sy tasse gepak en uit Kristen Stewart se huis getrek.
-
Nuwe Heuwels-projek g'n kinderspeletjies
Die Heuwels Fantasties het met Nuus24 gesels oor hulle nuwe konsert-DVD, wat vroeër in die Elgin-vallei opgeneem is.
-
Kim, Kanye gaan op toer met baba
Die kletsrymer Kanye West beplan om sy vriendin, Kim Kardashian, en hul baba saam met hom op sy komende Europese toer te neem.
-
Plakkaat van Mandela-fliek by Cannes bekendgestel
Die eerste plakkaat van die lang verwagte biografiese rolprent oor Nelson Mandela is by die Cannes-filmfees bekend gestel.
-
Kelly Rowland dalk in X Factor-span
Kelly Rowland, voormalige lid van die sanggroep Destiny’s Child, kan glo as beoordelaar optree in die volgende seisoen van The X Factor.
-
Plaas se prys vir Beatles-kitaar
‘n Elektriese kitaar waarmee die Beatles se John Lennon en George Harrison gespeel het, is vir 'n reusebedrag opgeveil.